Villa de la Rosa Gastehuis
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa de la Rosa Gastehuis is 'n elegante gastehuis wat sentraal geleë is in Klerksdorp - 'n bekoorlike stad in Noordwes. Die huis is naby restaurante, winkels, skole en hospitale.
Die gastehuis bied verblyf in 17 gerieflike kamers met en suite-badkamers aan. Die slaapkamers beskik oor 'n dubbelbed of enkelbeddens en die en suite-badkamers oor storte. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, 53 DStv-kanale om van te kies en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer en tuin waar hulle maaltye kan geniet wat hulle by die restaurant op die perseel bestel het.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Faan Meintjes Natuurreservaat, Klerksdorp Gholfbaan, verskeie voetslaanroetes, Klerksdorp Museum, munisipale tuine, Johan Neser Dam en die Planthuis in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Villa de la Rosa Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang