Successfully reported
+48

Villa de la Rosa Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa de la Rosa Gastehuis is 'n elegante gastehuis wat sentraal geleë is in Klerksdorp - 'n bekoorlike stad in Noordwes. Die huis is naby restaurante, winkels, skole en hospitale.

Die gastehuis bied verblyf in 17 gerieflike kamers met en suite-badkamers aan. Die slaapkamers beskik oor 'n dubbelbed of enkelbeddens en die en suite-badkamers oor storte. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, 53 DStv-kanale om van te kies en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer en tuin waar hulle maaltye kan geniet wat hulle by die restaurant op die perseel bestel het.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Faan Meintjes Natuurreservaat, Klerksdorp Gholfbaan, verskeie voetslaanroetes, Klerksdorp Museum, munisipale tuine, Johan Neser Dam en die Planthuis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Nastia N
5.0
Bekostigbaar, naby aan ons bestemming. Presies wat ons nodig gehad het!
Feb 2025
Wim V
Besigheidsreis
5.0
Vanaf die bel, bespreking, in- en uitklok was diens uitstekend! Ek het baie lekker gebly met baie vriendelike en professionele diens deur die gasvrou....
Sien meer
Mei 2024
Roenel G
Saam met lewensmaat
4.8
Good. Very nice and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Niko F
4.0
WiFi and DStv were not working. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Riaan P
Saam met vriende
4.0
Aangenaam. Goeie more, een aspek wat ek dink aandag kort, is die stoele in die eenhede. Die eenheid wat ons gehad het, het geen stoele gehad nie. Dit ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Villa de la Rosa Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e85c7d0390c58db3010fd049bcea618b9dcb20893f42367915248288caf5350ca71f636afe11e2603ae0859e861aa098c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 33 5 1 4 103 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.843930555556 26.661230555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang