Villa Delfini 2
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 139 Da Gama Street, Villa Delfini 2, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Delfini 2 is in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai geleë en bied verblyf vir 4 volwassenes.
Die selfsorgwoonstel het lieflike see-uitsigte en bestaan uit 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die hoofkamer het 'n en suite-badkamer en die ander slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas en mikrogolf, asook 'n gasstoof. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en eetarea. Die leefarea maak ook oop op 'n patio met braaigeriewe en is 'n hanetreetjie van die strand af.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir een voertuig, en 'n skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks swembad. WiFi is beskikbaar.
Villa Delfini is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante geleë, en die kompleks het direkte toegang reguit na die swemstrand. Die dorp bied verskeie doendinge wat wissel van branderplankry, bergfietsroetes, valskermspring, en besienswaardighede soos die African Dawn Wildlife Sanctuary, en verskeie museums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Corinne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 139 Da Gama Street, Villa Delfini 2, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Delfini 2 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 139 Da Gama Street, Villa Delfini 2, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang