Successfully reported

Villa Le Roc

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Alida Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Superb. Incredible place, incredible spot, we will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Holly
Villa Le Roc
Thank you so much! We hope to see you soon.

Jeanene D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Oulike plekkie, heerlik gebly. Baie lekker, baie netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike netjiese verblyf by die see. Het heerlik gebly, was net te kort. Sal definitief weer kom. Sal nog lekkerder wees met 'n groter inloop stort in hoofbadkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Een van die bestes. Ons was so bederf deur alles wat hulle reeds daar gehad het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie kwaliteit verblyf. Ons het heerlik gebly in Villa Le Roc en sal beslis in die toekoms weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

We'll be back! Lovely clean apartment in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Wow wow wow amazing place with amazing hosts. Amazing place which is beautifully situated. Felt very spoilt after a long road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin Z
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Relaxing and calm. Staff were friendly and helpful. The accommodation was lovely and well presented. Location is also fabulous with everything within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld. Dit is die tweede keer dat ons daar bly. Warm vriendelike welkom deur Amanda. Eenheid is baie netjies. Dis skoon en alles is van 'n goeie gehalte. Aandag aan detail is uitstekend. Kraakvars beddegoed en genoeg skoon handdoeke. Selfs die seep en die sjampoe is van 'n baie goeie kwaliteit. Die area is stil en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Loved the walk to the bench on the rocks with my morning cup of coffee in the morning. The house is beautifully decorated with everything you need for a luxury stay. You can walk to town. The only hesitation for rebooking is that it's situated under the main unit, so it's noisy if the unit is occupied. I would also recommend not having cleaners in at 7:30 am as they park and congregate outside the bedroom window.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Holly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of 1st Avenue and 5th Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc71e3fc976eccbfa32130b2f04109b714401af356b2f2016219ba8c7e8181feaa2ef5ddc067e6d3653a505a399c398fb7219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Corner of 1st Avenue and 5th Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.343695410879 19.025667654631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang