Villa Lion View
Beskrywing
Die kamer het 'n balkon met 'n uitsig oor die vallei, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instap-reënstort. Linne, handdoeke, pantoffels en japonne word voorsien. Verder is daar lugversorging, 'n slim-TV, WiFi, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met voorraad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Neem asb. kennis dat dele van die huis via trappe bereik word en dat dit dalk nie vir kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 

- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 36 Price Drive, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang