Successfully reported
+43

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Majestic for Exclusive Accommodation is in Port Alfred geleë en kyk uit oor die Indiese oseaan, en is sowat 2 km vanaf die Royal Alfred Gholfbaan. Hierdie eiendom het 1 eenheid wat volledig toegerus is vir selfsorg terwyl die ander eenhede B&B is.

Die verblyf bestaan uit 'n Deluxe-dubbelkamer met 'n sy-uitsig oor die see, 'n luukse dubbelkamer, 'n luukse koningingrootte-kamer en 'n villa met 'n see-uitsig. Alle B&B-kamers beskik oor gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die Villa met See-uitsig het 2 slaapkamers, 'n sitkamer, 'n kombuis, 'n patio-area met 'n sondek en 'n braai-area.

Alle aangewese parkeerareas en eiendom het omtrekbalke wat gekoppel is aan 'n 24-uur gewapende reaksie. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, tennis, gholf en wildkyk in. Port Alfred is bekend vir sy ongerepte strande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Babalwa W
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and beautiful. It was an exceptional place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Leonie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig, sal beslis weer gaan. Het baie lekker gebly.
Jun 2025
Anna-Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar wil tuisgaan.
Apr 2025
Lindiwe V
Saam met vriende
5.0
Amazing. We had a great time here, will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Philip O
Besigheidsreis
4.8
Rustig en stil area en naby aan die see. Nie ver vanaf restaurante vir aandete. Vir my reis en vir ons wat as twee kollegas saam gereis het, was dit '...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Burnette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Majestic for Exclusive Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969e0f3d0cb819bc9836071adb37c84429c931bf17921f7de7f16fe52a7a8af390fa4fcc3ad072f90376b2163f990d629532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 7 Lewes Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.615924 26.8710129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang