Successfully reported
+43

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villa Majestic for Exclusive Accommodation is in Port Alfred en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is sowat 2 km van die Royal Alfred Gholfbaan af. Dié eiendom het 1 eenheid wat volledig vir selfsorg toegerus is en die ander eenhede bied B&B-verblyf.

Verblyf is beskikbaar in 'n Deluxe Double room with side Sea View, Deluxe Double room, Deluxe Queen room en die Villa with Sea View. Al die B&B-kamers het gemaklike beddens en suite-badkamers met 'n bad en 'n aparte stort, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Villa with Sea View het 2 slaapkamers. 'n sitarea, kombuis, 'n stoep, 'n dek en braai-area.

Al die parkeerplekke op die perseel het perimeterstrale wat aan 24 uur-gewapende reaksie gekoppel is. Daar is ook WiFi.

Gaste kan in die omtrek perdry, visvang, gholfspeel en wildkyk. Port Alfred is ook bekend vir sy spogstrande.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Babalwa W
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and beautiful. It was an exceptional place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Leonie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig, sal beslis weer gaan. Het baie lekker gebly.
Jun 2025
Anna-Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar wil tuisgaan.
Apr 2025
Lindiwe V
Saam met vriende
5.0
Amazing. We had a great time here, will definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Philip O
Besigheidsreis
4.8
Rustig en stil area en naby aan die see. Nie ver vanaf restaurante vir aandete. Vir my reis en vir ons wat as twee kollegas saam gereis het, was dit '...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Burnette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Majestic for Exclusive Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA969e0f3d0cb819bc9836071adb37c84429c931bf17921f7de7f16fe52a7a8af390fa4fcc3ad072f90376b2163f990d629532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 7 Lewes Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.615924 26.8710129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang