Successfully reported

Villa Pesca

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiena P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik gekuier en gebraai, kleinkind het die swembad baie geniet. Ons het beslis baie lekker gebly. Die swembad was op 'n goeie plek, ons kon ons kleinkind heeltyd in die oog hou terwyl ons gekuier en gebraai het. Die kamers was netjies en gerieflik. Die kombuis het alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosali M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, ontspannend, warm stort, vriendelike gas. Villa Pesca het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die akkommodasie skep 'n ontspannende atmosfeer. Elke gas het sy eie kamer en badkamer gehad wat goed werk vir 'n sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dessagren R
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beautiful place to stay and conveniently situated. We stayed over 1 night playing golf at R/B Country Club. The host was very helpful and accommodating in arranging single beds for our group. The venue was clean, well maintained and had all the required facilities for a self-catering unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Brilliant. It was exceptional. The area was so quiet, loved all the birds chirping and you could actually make out the night sky and not see cloudiness or blurriness like back home. My whole stay was so relaxing. I can't wait for my next trip, I will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Villa Pesca
You were a wonderful guest, neat, tidy and very quiet. Welcome back anytime!

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dona W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wonderful and more than we expected. We had a lovely time at this establishment. It was excellent and everything I needed was there. Lovely accommodation and very clean. Entertainment was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Villa Pesca
Thank you, Dona. It was lovely to have you and your family. You're welcome anytime!

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderlike tyd in goed toegeruste akkommodasie! Ons het 'n baie lekker tyd kon deurbring. Die kamers is gemaklik en die grootste pluspunt is die onderdak swembad in die middel van die kuier area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marwaan D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2023

The place is really pleasant and comfortable. The host, Adele, is really pleasant and helpful. She goes out of her way to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Gasvryheid! Baie netjies, skoon en gemaklik! Genoeg spasie!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Villa Pesca
Dit was heerlik om julle by ons te hê. Julle is enige tyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 6 300
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 300
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 6 300
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Crayfish Creek, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA791d245fd7f066fba382fee7138c36326188ff1175901a90157f91b3926dba5a9e7d682e4597a1374c2d5eed49b37d3c3bfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag, vir 12 mense 13 5 1 5 8 Crayfish Creek Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.787543903768 32.093295749074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang