Successfully reported

Villa Pirogue 9

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Octavia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lovely place, will definitely go back there for future stays. The owner is super. Loved the stay; the place was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naellowine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Heaven on earth. The place was nice and clean. Had a nice braai area, smart TV with WiFi. The host was very friendly and kept me updated on everything. Definitely a place where I will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth A
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Will definitely book there again! Very nice place. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marle V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Net te lekker. Baie, baie lekker gebly, baie groter as wat dit lyk op die fotos, baie, baie skoon, beste toerusting in die huis, baie goed uitgelê, baie modern, nog nooit in so lekker bed geslaap soos in die huis nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Goeie waarde vir geld. Vriendelike eienaars. Heerlike plekkie met als wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Diana B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2025

Kuier genot. Plek uitstekend verwagtinge oorskry. Bietjie hoog vir mense met gestremdhede, maar anders tops.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilan S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Wonderful. We had a wonderful time at Villa Pirogue 9. I highly recommend it. It's quite central; it's a short ride to the beach and shops in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlike 4 dae gewees! Villa Pirogue 9 het aan al ons verwagtinge voldoen. Vriendelikste gasheer. Alles modern en alles wat mens nodig het, is daar. Ons sal beslis weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig. Netjies. Binne bereik van alle belangrike winkels. Het heerlik gebly. Die woonstel is skoon en netjies en het alles wat nodig is vir jou verblyf. Vir ons was dit gerieflik naby aan al die plekke wat ons wou besoek. Het sommer soggens gestap om ontbyt te gaan eet by Bootleggers, wat vir ons 'n plus was. Gasheer het uit sy pad gegaan om seker te maak ons is uitgesorteer en tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisha J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker gerus. Sal die plekkie vir enige iemand voorstel. Baie netjiese plek. Eenheid het alles wat jy dalk nodig mag hê. Lekker storte en beddens slaap so gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Witteboom Street, 9 Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f62188043647db2f71d9460b5a794c025a85f79cfdc474f75c44129c914363e8e16c66734337cac1cdefe03572ecf3f0f48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 5 Witteboom Street 9 Villa Pirogue 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12780066241 22.104996971828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang