Successfully reported
+27

Villa Riviera 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Road, Unit 21, Villa Riviera, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Riviera 21 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Hartenbos, reg op die oewer van die Hartenbos-strandmeer. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gesogte kusdorp.

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het toegang tot sy eie en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer gebruik maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort bo die bad, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Twee enkelbedmatrasse is beskikbaar vir kinders.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook gratis WiFi, wat beperk is tot 300 GB.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n eetkamertafel, 'n gas Weber-braai en uitsigte oor die strandmeer, gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkering op die perseel. Die Riviera Hotel bied gaste die gebruik van 'n gemeenskaplike swembad, 'n restaurant op die perseel en 'n kroeg. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is ongeveer 1 km van Hartenbos-strand en ATKV Waterpark af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jaco Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Port Natal Road, Unit 21, Villa Riviera, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Riviera 21 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Road, Unit 21, Villa Riviera, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b9458f941aa7eeda05edda81572292b91ad04e4e4921fdbf6f441f6533fedf4ad31e104ed41ad3a760377f9e8e509927c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Port Natal Road Unit 21, Villa Riviera 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1183568 22.1174992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang