Successfully reported

Crayfish Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Deluxe Holiday Home
'n Pakkie gemsbok biltong en beskuit wat met botter gebak is, sal jou verwelkom as jy inboek.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. alles in die verblyf goed hanteer en respekteer.
Geen eetgerei, glase of ander items mag van die huis verwyder word of na die strand geneem word nie.
Geen harde musiek wat die bure kan steur word toegelaat nie.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crayfish Crescent, Myle 4, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e336f1356d7ce4888eaeb32e084e571ad8358fe11d09690716061ba6114cefaee564a473ffef91e06df76d08641f8b6164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense Crayfish Crescent Myle 4 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.628916582419 14.525758413378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang