Villa Schreiner
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Saffier Street, Jukskei Park, Johannesburg, 2165, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Schreiner is in Jukskei Park, in die Fourways-omgewing, naby al die groot winkelsentrums, Monte Casino, The Coca-Cola Dome en Olivedale-hospitaal geleë. Die gastehuis bied gerieflike en bekostigbare verblyf.
Elke kamer is individueel versier en kyk uit oor die tropiese tuin en swembadarea. Gratis WiFi en DStv is in elke kamer beskikbaar. Daar is braaigeriewe beskikbaar en gaste kan die tropiese tuin en swembad geniet. Ontbyt word op die sonstoep, of in die formele eetkamer bedien. Gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
'n Verskeidenheid restaurante, 'n koffiehuis en boetiekwinkels kan by die nabygeleë Douglasdale-winkelsentrum, 800 m ver, gevind word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Throshini Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 2 Saffier Street, Jukskei Park, Johannesburg, 2165, Gauteng
- Gaste dink Villa Schreiner het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Saffier Street, Jukskei Park, Johannesburg, 2165, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang