Villa Schreiner
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Vooraf reëlings moet getref word indien gaste na 19:00 gaan inklok.
Kinders sal slegs toegelaat word indien die spesifieke kamers beskikbaar is.
Geen besoekers word op die perseel toegelaat sonder dat reëlings vooraf getref word nie.
Geen funksies/geleenthede sal deur gaste op die perseel gehou word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 2 Saffier Street, Jukskei Park, Johannesburg, 2165, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang