Successfully reported

Villa Shonene

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Nicola V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastic location! We spent a very lovely time at Villa Shonene. The view and location could not have been better. Thanks a lot that we could stay at this beautiful flat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Libby
Villa Shonene
Thank you so much for your kind words, Nicola! It was a pleasure having you and your parents. Kind regards, Libby

Christiaan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Ruim en luuks met alles wat jy nodig het en 'n pragtige uitsig. Gerieflik en veilig. Dit was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Libby
Villa Shonene
Baie dankie Christiaan vir jou mooi kommentaar! Dankie dat julle die plekkie so mooi netjies en skoon gelaat het. Gaste soos julle is dun gesaai!

Hendrika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2025

Ongerieflik. Hysbak was nie net af met loadshedding nie, maar meeste van die tyd. Ek sal nie weer daar bly nie. Ons het Vrydag ingeboek en eers laat Sondagoggend die "password" vir Wi-Fi gekry. Die hysbak werk amper nooit. Moes Sondag R850 skoonmaakkoste betaal. Ek voel die versteekte kostes moes op die webtuiste bekend gemaak gewees het. Die woonstel lyk goed, maar dit was nie genoeg nie. R2000 breekskade was nie vooraf gevra nie, hoewel die dame duidelik gemaak het dat dit deel is van wat hulle normaalweg vra.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Libby
Villa Shonene
Ek vra verskoning vir die hysbak. Gedurende loadshedding werk die hysbak nie, en na loadshedding kom die hysbak nie outomaties aan nie; dit moet dan ongelukkig deur 'n kontrakteur weer in werking gestel word. Op LekkeSlaap was julle kontaknommer wel verkeerd gelys, en ons vra verskoning vir die misverstand!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Libby Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb95d437c8794c6b44f6f51558e93dac70b40276274dffbb6929b9a17f5705bbd2946fd32cf19b1591a21e29b74130130315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Beach Road Unit 35, The Gordonia 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.165453471889 18.859979510307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang