Successfully reported

Villa Shonene

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2850 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat mits vooraf gereël met die gasheer, onderhewig aan 'n addisionele fooi van R150.00.

Rook is streng verbode binne die eenheid.

Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.

Gaste is verantwoordelik om hul eie strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saam te bring. Skade en vlekke aan linne en badhanddoeke sal van die breekskadedeposito verhaal word.

Slegs een parkeerplek word voorsien, en voertuie word op die eienaar se risiko geparkeer. Geen voertuie mag op die aflaaisones geparkeer word nie.

Badhanddoeke mag nie op die strand gebruik word nie.

Bykomende gaste wat nie by die oorspronklike bespreking ingesluit is nie, sal 'n heffing van R1500 per gas aangaan. Dagbesoekers moet vooraf met die gasheer gereël word teen 'n fooi van R25 per besoeker.

'n Breekskadedeposito van R2850 is betaalbaar met die oorhandiging van die sleutels.

Die hysbak kan buite werking wees tydens kragonderbrekings.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb95d437c8794c6b44f6f51558e93dac70b40276274dffbb6929b9a17f5705bbd2946fd32cf19b1591a21e29b74130130315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Beach Road Unit 35, The Gordonia 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.165453471889 18.859979510307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang