Villa Shonene
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2850 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf met die gasheer gereël word en is onderhewig aan 'n addisionele fooi.
Rook is streng verbode binne die eenheid.
Harde musiek word nie na 22:00 toegelaat nie.
Gaste is verantwoordelik om hul eie strandhanddoeke en skoonmaakmiddels saam te bring. Enige skade of vlekke aan linne en badhanddoeke sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Slegs een parkeerplek word voorsien, en voertuie word op die eienaar se risiko geparkeer. Geen voertuie mag in die aflaaisones geparkeer word nie.
Badhanddoeke mag nie na die strand geneem word nie.
Bykomende gaste wat nie in die oorspronklike bespreking ingesluit is nie, sal 'n fooi per persoon betaal. Dagbesoekers moet vooraf met die gasheer gereël word teen 'n fooi per besoeker.
'n Breekskadedeposito is betaalbaar met die afhaal van die sleutel.
Die hysbak mag buite werking wees tydens kragonderbrekings.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang