Successfully reported
+35

Villa Shonene

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Villa Shonene is 'n pragtige selfsorg-duplekswoonstel wat panoramiese uitsigte oor die Gordonsbaai-hawe bied. Hierdie unieke eiendom is die perfekte basis vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende net 'n hanetreetjie van Bikini Beach af en net 'n entjie se stap van die hoofstrand in Gordonsbaai af.

Die woonstel het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bed wat geskik is vir twee kinders. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet in. Die leefarea sluit ook 'n driekwartbed in. Alle linne en handdoeke word voorsien; gaste moet egter hul strandhanddoeke saambring.

Die ligte en lugtige leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n 4-sitplektafel. Die sitarea bied gemaklike sitplek met 'n L-vormige rusbank en 'n TV. Komplimentêre WiFi is oral in die woonstel beskikbaar. Die hysbak kan buite werking wees tydens kragonderbrekings.

Buite bied 'n sonterras met 'n gasbraai en gemaklike sitplek die perfekte omgewing vir ontspanne aande by die see. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste. Geniet asemrowende uitsigte oor die hawe en Valsbaai terwyl jy die Kaapse sonskyn geniet. Die eenheid is stapafstand vanaf die Blouvlag Bikinibaai en net 'n entjie se stap van Gordonsbaai se hoofstrand af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Libby Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Shonene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Road, Unit 35, The Gordonia, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb95d437c8794c6b44f6f51558e93dac70b40276274dffbb6929b9a17f5705bbd2946fd32cf19b1591a21e29b74130130315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Beach Road Unit 35, The Gordonia 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.165453471889 18.859979510307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang