Villa St Clair
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Daaglikse skoonmaakdiens moet ten minste 2 dae voor die inklokdatum direk met die eienaar gereël word. Dit sluit die opmaak van beddens, was van skottelgoed, skoonmaak van badkamers ensovoorts in. 
Dit beloop ekstra kostes en sal slegs bevestig word wanneer die eienaar vooraf via EFT die betaling ontvang. Kontant sal nie aanvaar word nie.
Let asb. dat die motorhuis nie vir groot voertuie soos minibusse, dubbelkajuitbakkies en groot nutsvoertuie geskik is nie. Gaste moet navraag doen voordat ulle bespreek om uit te vind of hul voertuig sal pas. Daar is slegs parkeerplek vir 2 voertuie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 2
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 74 Kudu Road, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang