Villa Struis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Strilitzia Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 355 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Struis is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Struisbaai geleë is, 'n kort entjie se ry vanaf Struisbaai se hoofstrand, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie langs die kus.
Dié eiendom kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.
Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n sentrale eiland met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en het ook 'n binnebraai. Vir gastevermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat uitkyk oor die ruim, omheinde troeteldiervriendelike tuin. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Strilitzia Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Struis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Strilitzia Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang