Successfully reported
+35

Villa Struis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Strilitzia Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 355 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Struis is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Struisbaai en is 'n kort entjie se ry vanaf Struisbaai se hoofstrand, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie aan die kus.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gast emoet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n sentrale eiland met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Verder is daar 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die omheinde troeteldiervriendelike tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Strilitzia Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Struis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 355
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 355
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 355
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Strilitzia Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f83addfc967a75e5bb1dd5baaafbd0d539d781e935065eb922092cf8349183df46d429b6a9def42688c2711928a823f035c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 355 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 15 Strilitzia Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.802794551629 20.048391263615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang