Villa Sundown
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 17 Anaboom Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Villa Sundown is geleë in die hartjie van Wavecrest, Jeffreysbaai, ongeveer 2 km van die strand af. Hierdie luukse eiendom bied 'n ideale kombinasie van gemak, ruimte en gerief.
Die villa bestaan uit 'n huis met slaapplek vir 8 en 'n woonstel met slaapplek vir 4, beide volledig toegerus vir selfsorg. Gaste wat die woonstel met 2 slaapkamers bespreek, het toegang tot 'n speelpark vir kinders en 'n swembad. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering is ook beskikbaar.
Die eiendom is geleë naby gewilde branderplankryplekke, gesinsvriendelike strande, restaurante en plaaslike winkels. Dit maak dit goed geskik vir gesinne, branderplankryers en vakansiegangers wat Jeffreysbaai se ontspanne kusatmosfeer wil ervaar.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 17 Anaboom Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Sundown het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 17 Anaboom Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang