Villa Sundown
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat — geen ekstra besoekers of oornagverblyf sonder vooraf reëling nie.
Respekteer stil ure: 22:00–07:00 (geen harde musiek of geraas nie).
Geen rook binnenshuis nie — rook slegs in aangewese buite-areas met asbakke.
Hou die eiendom netjies; rapporteer skade onmiddellik. Oormatige gemors kan 'n skoonmaakfooi tot gevolg hê.
Gebruik braai/lapa verantwoordelik — moenie vure onbewaak laat nie en maak skoon na gebruik.
Swembad word gedeel — geen duik of rowwe spel nie; kinders moet onder toesig wees.
Geen troeteldiere nie.
Sluit deure en hekke; hou die elektriese hek toe. Verlies van sleutels/afstandbeheer: R500 fooi.
Wasmasjien en waslyn word gedeel — wees bedagsaam.
Gaste is aanspreeklik vir enige skade of verlies tydens hul verblyf.
Stel asseblief die gasheer onmiddellik in kennis indien enigiets breek sodat ons kan help.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 17 Anaboom Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang