Villa Verde
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 20 Mclagen Street, Heilige Akker, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Villa Verde is 'n gerieflike selfsorgeenheid in Potchefstroom, Noordwes, en is 'n ideale toevlugsoord vir 'n paartjie. Die verblyf is gerieflik naby aan verskeie geriewe en besienswaardighede, insluitend die Noordwes Universiteit (NWU), die Hoëprestasie-instituut (HPI), Lenmed Hospitaal, Laerskool Mooirivier, die Konservatorium en Senwes Park Krieketstadion.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, kampbedjie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het 'n slim-TV en gaste kan met hul eie besonderhede by DStv en Netflix aanmeld. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar nog sitplek en 'n braai-area met uitsigte oor die tuin. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 20 Mclagen Street, Heilige Akker, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Villa Verde het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 20 Mclagen Street, Heilige Akker, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang