Successfully reported
+16

Village Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uudhengelo 92, Uudhengelo Village, Omuthiya, Osjikoto
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Village Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Uudhengelo, 'n dorpie naby Omuthiya, langs die D3673-pad geleë. Dit is ideaal vir diegene wat Etosha Nasionale Park besoek of troues in die omgewing bywoon, net 'n hanetreetjie vanaf King Nehale Gate.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en beskik ook oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en maak oop na die eetarea. Dit strek verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale ingerig is.

Die onderdakstoep het sitplek buite en 'n ingeboude braai. Dit is ideaal vir daardie kuier-oomblikke met vriende en familie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eddy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Uudhengelo 92, Uudhengelo Village, Omuthiya, Osjikoto
  • Gaste dink Village Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uudhengelo 92, Uudhengelo Village, Omuthiya, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA612fc8e7b8bcb54801f801baab4659c52c46aa4ec90d696ade5db2efaacd7310bf47e89914ee7228bd2ccf6f730f8bf2d3ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Uudhengelo 92 Uudhengelo Village Osjikoto 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.381027290449 16.444848877438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang