Successfully reported

Village Mews 8

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Cliff J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantastic. Beautiful and clean, very nice. I recommend it to everybody who likes walking, running and cycling early in the morning. Lots of little shops to visit. Braai on the patio overlooking the N2 is just great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
We're so pleased that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again in the not too distant future. Stay well until then. Regards

Marcelle V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely place. Walking distance from shops. On the main road but not noisy at all. Neat and quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
Thank you, Marcelle. We are pleased that you enjoyed your stay at Village Mews 8, and look forward to being able to accommodate you again in the not too distant future. Kind regards.

Cliff J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantastic. For a second time it was great, everything was right at our doorstep, with the beautiful beaches on top. The place was clean and tidy, and safe for the children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
Thank you, Cliff. We're pleased that you have had a good time in our rapidly growing Slow Town of Sedgefield. Look forward to being able to host you sometime soon. Kind regards.

Henrietta Annie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Absolutely fantabulous. Alles waarvoor jy kan vra. Waardeer vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda Louise
Village Mews 8
We're very pleased that you enjoyed your stay at Homeleigh Village Mews 8, and that you've had a safe return too. Stay well until next time. Regards

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Baie aangenaam. Het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
Baie dankie... bly dat u die verblyf geniet het. Groete.

Thomas P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Baie rustig en kompleks is veilig. Ten spyte van al die reels van die beheerliggaam en dat dit nie kindervriendelik was nie, was die verblyf baie netjies en daar is bordspeletjies vir die kinders om hulle self binne besig te hou. Daar is ook nie eetgerei vir die kinders nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
We're glad that you enjoyed your overall stay. Regards

Johan Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Bakgat akkommodasie! Dit was net wat ons gesoek het. Lekker ligging en uitstekende woonstel, alles wat ons nodig gehad het was daar. Net een negatief, hulle sê Sedgefield is 'n slow town, maar die tyd het gevlieg. LOL.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda Louise
Village Mews 8
Johan, we're so glad that you had a great time. You're welcome back anytime! Stay safe until then. Regards.

Aeysha D
1 nag
4.4
Mrt 2024

It was our home away from home, had everything you could need on holiday. We loved it! Pleasantly surprised. Did not expect the kitchen to be that well equipped. Great location. Friendly neighbours and staff. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda Louise
Village Mews 8
Thank you so much. We're glad that you enjoyed your stay and look forward to being able to host you sometime soon. Regards and stay safe.

Hugh G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Very relaxing and peaceful. We had a relaxing, peaceful stay where the shops were just across the road. Just a disappointment that 1 or 2 restaurants were unable to function when load shedding was in effect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike skoon veilige blyplekkie. Adres goed sigbaar en geen probleem om plekkie te kry nie. Ons het heerlik gebly, plekkie is skoon en netjies en sal ek dit aanbeveel sou iemand vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda Louise
Village Mews 8
Hi Mariaan. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit daarna om dit weer in die toekoms te kan doen. Groete en bly veilig. Village Mews Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linda Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vink Street, 8 Village Mews, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAykyQbhG7osvcDDYPkAVTddEKOFWZLShmgh7a06cUHaccqaa55Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Vink Street 8 Village Mews 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.012919660118 22.80007182209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang