Successfully reported
+26

Villiera Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowker Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Villiera Guesthouse is in Douglas, 'n skilderagtige dorpie aan die oewer van die Vaalrivier, geleë.

Die gastehuis het slaapplek vir 34 gaste in 13 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en lugversorging. Die huis het 5 standaard kamers, elk met 2 enkelbeddens wat omskep kan word na 'n dubbelbed. Daar is 4 deluxe-slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 4 selfsorg-eenhede met 'n koningingrootte-bed of twee enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n bad en stort.

Gaste kan ontspan in die pragtige tuine of afkoel in die swembad. Gratis WiFi, konferensiegeriewe, 'n braai-area, gastehuis met 'n kaggel, kroeg en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit bootvaart op die rivier, visvang, wynproe, gholf-speel, kanovaart, bergfietsry en perdry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
George T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly en plek is baie skoon en netjies. Ontvangsdame was baie vriendelik en ontvanklik, sal graag weer besoek.
Aug 2025
De Villiers G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Baie mooi gastehuis met goeie diens!
Apr 2025
Jacobus D
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was wonderlik. Die plek is skoon en netjies. Wow, Valiera Gastehuis is 'n wonderlike plek. Die plek is baie skoon en die diens is uitsteke...
Sien meer
Jan 2025
Erhan U
Saam met lewensmaat
5.0
Will book again when we travel through there. It is a lovely setting. We stayed just for 1 night, but the bird life was amazing in the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Mauritz O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Pragtige oorslaap akkommodasie. Gebruik as oorslaap akkommodasie oppad Mosselbaai toe. Baie lekker gebly. Pragtige eenhede met alle...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bowker Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Villiera Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowker Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MTg3MjQ2LWZkMGQtNGI3ZC05OTYzLTZlYjIxYjcwYWI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Bowker Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.052371320966 23.767609298229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang