Villiers Villa
Beskrywing
Die ruim slaapkamers bied elk slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en ruim kasruimte vir gaste se bagasie. Gaste het maklike toegang tot gemeenskaplike badkamers, toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daarbenewens bied die kamers toegang tot gratis WiFi. Hulle bied ook maklike toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetkamer en onderdak-patio met 'n ingeboude braai en buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim slaapkamers bied elk slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en ruim kasruimte vir gaste se bagasie. Gaste het maklike toegang tot gemeenskaplike badkamers, toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daarbenewens bied die kamers 'n slim-TV met Netflix-stroomdienste en toegang tot gratis WiFi. Hulle bied ook maklike toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetkamer en onderdak-patio met 'n ingeboude braai en buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 163 Villiers Road, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang