Successfully reported

Vincent Valley Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaardkoningkamer met tuinuitsig
Rates displayed are on a room-only basis.
Standaardgesinskamer met tuinuitsig
Rates displayed are on a room-only basis.
Standaardkoningkamer
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls

Kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie aangesien die verblyf in 'n rustige woonbuurt is. Gaste kan ons kontak oor klein geleentgede of byeenkomste.
Gaste moet asb. nie geraas maak nie.
Middagete en aandete kan teen ekstra koste gereël word.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gratis parkeerplek is beskikbaar en elke kamer het 1 geallokeerde parkeerplek. In sommige gevalle sal gaste buite moet parkeer, maar daar is 24 uur-sekuriteit en 'n sekuriteitswag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bauhinia Drive, Vincent Heights, East London, 5217, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42e714f973d3efcbfea6922b9925ec16a5a75c74fc5e905a4f6816a25d448afe1747b1a672d5a127c589d5cd077ed3cf09b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 9 Bauhinia Drive Vincent Heights 5217 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974485098323 27.9157993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang