Successfully reported

Vincentia Odd Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie netjies. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ruim, netjies, privaat met DStv en gratis WiFi. Alles wat jy nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
1 nag
5.0
Feb 2025

Had a pleasant stay. Service was satisfactory.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alle verwagtinge voldoen. Heerlike verblyf, netjies en skoon met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bizo B
1 nag
5.0
Des 2024

Perfect. I loved it. Perfect. I would go back any day. I enjoyed my stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ruim. Netjies. Alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Die eenheid is netjies, ruim en goed toegerus. Die gratis WiFi en DStv is altyd 'n lekker bonus. Het ons vriendelik ontvang. Sal definitief weer van haar dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Brilliant. Very clean and authentic. Loved the decor. Quiet and all amenities taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Rustic en netjies. Ja, dit was heerlik. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Apr 2024

Gerieflik, netjies vir oorslaap. Die verblyf was baie naby aan Selborne College. Voldoende spasie vir 4 van ons. Het heerlik gebly en geslaap. Netjies en die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 560
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Vincent Road, Vincent Heights, East London, 5247, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf59df20835f2f41608b3bb01b29a3e9ad015b008a5aebd39c2a430ba74f02d71c8263301bbd0becfd8c1d49f7f886c8ef255?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 94 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.978958362717 27.912355175463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang