Successfully reported
+49

Vinique Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Venn Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vinique Guesthouse is in 'n stil woonbuurt geleë, sowat 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se sentrale sakekern. Dit is 'n gastehuis wat deur eienaar bestuur word, binne 'n hanetreetjie van die Krugerwildtuin en die skilderagtige Panoramaroete af. Dit is 'n paar honderd meter vanaf Matumi Gholflandgoed en Mbombela (Nelspruit) Rolbalklub.

Alle kamers het 'n buite-ingang en is toegerus met 'n TV met Netflix, en WiFi-toegang.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, kombuis en vermaakarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, toebehore, eetgerei, breekware, mikrogolfoond, stoof en oond. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die perseel word beskerm deur hoë mure, elektriese heining gekoppel aan 'n alarm en kringtelevisie.

'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen R80 gedurende die week. Oor naweke kan gaste die Wimpy besoek, wat minder as 1 km vanaf die gastehuis is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Skoon, vriendelikheid.
Sep 2025
Debbie D
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, gasvry. Baie lekker gebly, kinders het dit baie geniet.
Aug 2025
Jody Y
Besigheidsreis
5.0
Warm hospitality, comfortable rooms. I had a great stay at Vinique Guesthouse – welcoming hosts, cosy rooms, and a relaxing vibe throug...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jody Y
Besigheidsreis
5.0
A peaceful and beautifully kept guesthouse with warm hospitality. Absolutely loved my stay! Beautiful setting, friendly service, and a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Lyn E
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir oornag-verblyf. Ideaal as mens net wil oornag.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 40 Venn Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Vinique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Venn Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe709d35cef27c3503f48d8a64b634a73492964bcc6d3273ca7d80a2aa4bb8bbd53352880cf46064c2c7412854b2e1d13bf2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 40 Venn Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.48671134245 30.994317233562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang