Successfully reported

Vinique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Skoon, vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gerieflik, gasvry. Baie lekker gebly, kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jody Y
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Warm hospitality, comfortable rooms. I had a great stay at Vinique Guesthouse – welcoming hosts, cosy rooms, and a relaxing vibe throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Jody, you are just a blessing to our business. Thanks so much for your continual support. We appreciate you. Kind regards, The Vinique Guesthouse Team

Jody Y
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

A peaceful and beautifully kept guesthouse with warm hospitality. Absolutely loved my stay! Beautiful setting, friendly service, and a very comfortable room. Can't wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Many thanks, dear Jody, for your kind words!

Lyn E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideaal vir oornag-verblyf. Ideaal as mens net wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Baie dankie, Lyn; ons waardeer jou resensie. Vriendelike groete, Mariette

Janie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlike verblyf - sal beslis aanbeveel. Beslis goeie waarde vir geld. Kamer was baie mooi, skoon en netjies en het heerlik geruik. Vriendelike ontvangs. Pragtige gastehuis. Heerlike atmosfeer. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Baie, baie dankie, Janie! Ons hier by Vinique Gastehuis waardeer jou vriendelike terugvoer, so baie!

Jahni D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Heerlik gerieflik. Wat 'n juweel! Ek sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Baie, baie dankie! Ons waardeer die resensie so baie en is bly dat jy weer van ons verblyf sal gebruik maak. Vriendelike groete, Mariette

Simoné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

5/5. Gerieflik, skoon en baie netjies. Wayne is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J.j. S
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Netjies, vriendelik, veilig en sentraal! Wayne is 'n besonderse gasheer! Enigste kritiek is die bed was baie hard, maar andersins was alles ongelooflik gewees! Ontbyt sou baie lekker gewees het, maar dit word nie oor naweke bedien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Venn Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe709d35cef27c3503f48d8a64b634a73492964bcc6d3273ca7d80a2aa4bb8bbd53352880cf46064c2c7412854b2e1d13bf2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 40 Venn Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.48671134245 30.994317233562
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang