Successfully reported
+42

Vioolsdrift Lodge

Naweekaanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2025 tot 25 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 183, Vioolsdrift, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vioolsdrift Lodge is op die N7 in Vioolsdrif in die Noord-Kaap, naby die Suid-Afrikaanse en Namibiese grens.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid eenhede wat elkeen gemaklike beddens en badkamers met 'n stort, toilet en wasbak het. Elke eenheid het lugversorging, TV, koffie- en teemaakgeriewe, veilige parkeerplek en 'n privaat braai-area op die stoep.

Gaste het toegang tot geriewe op die perseel, soos die swembad, restaurant, kroeg, Lapa en diere wat in die lodge rondloop. Verder kan riviervlotvaarttoere op die Oranjerivier bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alex L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker kuier Vioolsdrif. Ons het heerlik by Vioolsdrif Lodge gekuier. Lekker uitsig oor die Oranje rivier. Die eienaars is baie professioneel en vrien...
Sien meer
Aug 2025
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en sal beslis weer daar oorbly. Victoria en Toni het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Eenhede is netjies en gerief...
Sien meer
Apr 2025
Herman R
Saam met lewensmaat
5.0
Hosts were awesome. Accommodation was tidy and clean. Food was very good. Excellent. Excellent. Service was very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker. Eienaars baie vriendelik. Heerlik geslaap.
Apr 2025
Sharon G
Saam met vriende
5.0
Awesome night spent enjoying the food and the company of the host. We had an overnight stay at Vioolsdrift Lodge. After a long day on t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tony & Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • ERF 183, Vioolsdrift, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vioolsdrift Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 183, Vioolsdrift, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA698ad1138a8aa48c5cf8d4918640ccb963af7d1ff3803c488906737f96c06e8d6ab3c055b2eeea3ac7bbfd247a27b8888754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 ERF 183 Vioolsdrift 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.772177 17.627938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang