Vioolsdrift Lodge
Kry 45% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2025 tot 25 Okt 2025.
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 183, Vioolsdrift, 8240, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 400R770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vioolsdrift Lodge is op die N7 in Vioolsdrif in die Noord-Kaap, naby die Suid-Afrikaanse en Namibiese grens.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid eenhede wat elkeen gemaklike beddens en badkamers met 'n stort, toilet en wasbak het. Elke eenheid het lugversorging, TV, koffie- en teemaakgeriewe, veilige parkeerplek en 'n privaat braai-area op die stoep.
Gaste het toegang tot geriewe op die perseel, soos die swembad, restaurant, kroeg, Lapa en diere wat in die lodge rondloop. Verder kan riviervlotvaarttoere op die Oranjerivier bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tony & Victoria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- ERF 183, Vioolsdrift, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Vioolsdrift Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 183, Vioolsdrift, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang