Successfully reported

Lesedi Guesthouse Middelburg

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Rone O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gemaklik, skoon, netjies en veilig. Lekker gebly, geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindeka M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Breathtaking. Excellent stay. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie netjies skoon en geen geraas. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Was die keer net 'n vinnige slaapplek vir 'n funksie wat ons moes bywoon. Ons is baie vriendelik ontvang en weer gegroet toe ons moes vertrek. Alles was netjies en skoon. Dit wat ons verwag het van die foto's is presies wat ons gekry het. Die keer was dit net 'n vinnige slaapplek vir 'n funksie wat ons daar naby moes bywoon, maar sal die plek beslis aanbeveel vir mense wat 'n paar dae moet bly aangesien hulle goed ingerig is vir 'n selfsorg eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yumna A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Very comfortable. It was really nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Skoon, netjies en gerieflik. Goeie waarde vir geld! Baie vriendelike diens. Die mense was baie vriendelik en ons eenheid is elke dag skoongemaak. Was skoon en baie gerieflik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tobie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2023

Groot huis maar kort tonne TLC. Die is 'n groot huis maar kort baie aandag en nog nie op standaard wat 'n mens van 'n goeie gastehuis verwag nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Miranda D
Kort verblyf
3.6
Okt 2022

Groot huis teen 'n bekostigbare prys. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Lesego Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19a Dr Beyers Naude Street, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0cf9416d0015b20e77c78dcf2f435778ac52867714f2a69fca451fa66d2b602f345aa32999678489c29bed3599470e65509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 19a Dr Beyers Naude Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7617559813 29.459049842328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang