Successfully reported

Vista Bonita 57

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen matriek vakansie-besprekings nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Voorafbetaalde krag word voorsien. In die geval dat die toegekende bedrag oorskry word, moet gaste dit aanvul deur elektrisiteitbewyse te koop.
Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring. Geen badhanddoeke mag op die strand gebruik word nie.
Geen wasgoed mag oor die balkonreëling gehang word nie, gaste moet asb. van die droograkke gebruik maak.
Geen items mag oor die balkon gegooi word nie.
Slegs 1 voertuig word toegelaat. Gaste mag slegs in die aangewese parkeerplek parkeer.
Gaste moet geraas tot die minimum beperk, en stiltetyd is tussen 23:00 en 07:00.
Ouers moet te alle tye toesig oor hul kinders hou.
Die kompleks se reëls moet te alle tye nagekom word.
Die eienaars van Vista Bonita 57, agente en die regspersoon van Vista Bonita-huiseienaarsvereniging, sal nie aanspreeklik gehou word vir enige beserings, lewensverlies of enige ander eise wat ontstaan of voortspruit uit enige ongeluk wat die huurder of gaste, hy/sy of hul familie, of verdere gaste oorkom nie. Die eienaars van Vista Bonita 57 sal nie verantwoordelik gehou word vir die verlies van enige besittings of waardevolle items nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f04cc0c5be3bc502cf555085a8e95f1a4e504ff6466864d56a3a91478a081958a043577aba10413632455970cce81f8e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voorbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158826084976 22.108507499157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang