Successfully reported

Vita Olistica

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Moné O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjiese verblyf. Skoon en netjies. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri U
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Clean, tidy, cozy and value for money. Everything was clean and tidy. Customer service is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Home away from home. Vriendelike diens. Gerieflik en veilig. Sal weer daar aanklop. Die ontbyt was lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gerieflike akkommodasie naby aan die kampus en verskeie hospitale en skole. Ons verblyf by Vita Olistica was baie aangenaam gewees. Dit was baie gerieflik ingerig gewees en het alles gebied wat ons nodig gehad het vir 'n nag se verblyf. Dis een van die min gastehuise wat bekostigbaar 2 egpare in apart toegeruste kamers langs mekaar kan huisves en wat boonop 'n ligte ontbyt by die koste insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm and cozy. The host was very friendly and helpful. The unit was cozy and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons sal definitief weer daar bly as ons slaapplek in Potch nodig het. Netjies, veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag
5.0
Jul 2025

Fantastiese diens, skoon en netjies, en geniet dit om hier te oornag! Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leverne B
1 nag
5.0
Jul 2025

Dankie, die diens is puik, keep it up! Baie lekker gebly, skoon netjiese kamers, stil area. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Lovely and clean establishment, with a host that's warm and friendly. We had a warm welcome upon arrival. The rooms were clean. Beds were very comfortable and rooms were cosy and warm. The host is professional and friendly. Breakfast was nice; loved the coffee, thanks Edwill. I will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tuin Street, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4743bf2e746d172614edf11f8e1e10014edfef80e1eb6f141e179f3378373c2be8d9e22152ddee29a1d5e17933adb8ee0050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 6 Tuin Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.700034781497 27.080858198856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang