Successfully reported

VoelFrey

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bernice J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was peaceful, safe and we had great hosts. The host was very welcoming. The accommodation was neat and everything that you need is there. You need not take any bedding or towels, just take your own soap or shower gel; no bath. The parking on the premises is very safe. I felt one with nature and could hear the birds in the early morning. This was an affordable and well-deserved breakaway for us as a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Die eenheid is netjies en gerieflik. Definitief waarde vir geld. Baie dankie vir 'n heerlike kuier in 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
1 nag
5.0
Jun 2025

Net reg! Dit was baie ruim, goed toegerus en ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Dankie vir 'n baie skoon en netjiese tuiste. Ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Great stay. Great stay, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Very nice. All good, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende waarde vir geld. Ons was baie beïndruk met die blyplek, en het ons kort tydjie in George terdeë geniet. Ons was vriendelik ontvang en kan oor absoluut niks kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie D
1 nag
5.0
Apr 2025

Verblyf word aanbeveel. Ruim, skoon, netjies. Uitstekend toegerus. Gasvrye, behulpsame ontvangs met veilige parkering. Dankie vir die klein ekstras soos sout en peper.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonobia P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig en stil. Beslis die beste gastehuis om aan te beveel. Plek is netjies en skoon. Dit is veilig en baie rustig en stil. Iemand wat die rustigheid wil ervaar, kan beslis daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Heather Road, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61563f52990816fdb455bd8878a2d6d89cbff8d64677b260af8de3b5eb83bad891f8b59d080bf2162f10b5f216a58e958723?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 19 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947895990808 22.436340366634
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang