Successfully reported

Vrede Selfcatering

Koning-ateljee
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die ateljeewoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgeret, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eenheid het 'n knus sitarea met 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gaste kan op die stoep sit en die lieflike see-uitsig geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.

Stiltye is van 22:00 tot 06:00. Hou asseblief geraasvlakke te alle tye laag, aangesien Vrede toegewy is aan vrede en privaatheid.

Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling met die bestuur. Gemagtigde besoekers moet die landgoed voor 22:00 verlaat.

Slegs die Luukse Woonstel mag tot twee besoekers huisves.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningin-ateljee
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die koningin-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n lieflike buitestorte met 'n uitsig. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die knus sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.

Stiltye is van 22:00 tot 06:00. Hou asseblief geraasvlakke te alle tye laag, aangesien Vrede toegewy is aan vrede en privaatheid.

Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling met die bestuur. Gemagtigde besoekers moet die landgoed voor 22:00 verlaat.

Slegs die Luukse Woonstel mag tot twee besoekers huisves.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die lieflike sitarea het gemaklike sitplek en 'n pragtige uitsig oor Valsbaai na Kaappunt.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.

Stiltye is van 22:00 tot 06:00. Hou asseblief geraasvlakke te alle tye laag, aangesien Vrede toegewy is aan vrede en privaatheid.

Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling met die bestuur. Gemagtigde besoekers moet die landgoed voor 22:00 verlaat.

Slegs die Luukse Woonstel mag tot twee besoekers huisves.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Granite Avenue, Boskloof Estate, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47927b4a3a1bb0256cd773f86bb35efb493a24eb38f7ea9fdbadbf865d21f066ac235571d186fe3aade4028c16ae66460ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 62 Granite Avenue Boskloof Estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.092933751382 18.878428473934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang