Vredelus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Duiker Street, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vredelus bied oornagverblyf op die eienaars se eiendom in die dorpie Bethlehem, 'n bekoorlike dorpie in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming Clarens geleë en is ideaal geleë op pad na Bloemfontein, Johannesburg of die Natalse Middellande.
Verblyf word gebied in 'n gasteslaapkamer met 'n privaat ingang. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die eenheid sluit ook 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in, asook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang. Veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek is beskikbaar.
Besienswaardighede in die area sluit Bethlehem Gholfklub, Bethlehem Museum, Holhoek Voetslaanroete, Bethlehem Mall en Sol Plaatjiedam in. Nabygeleë geriewe sluit Hoogland Medi-Clinic, restaurante en winkelsentrums in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Duiker Street, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Vredelus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Duiker Street, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang