Successfully reported

Vrolijk Kothuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bennita N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Die beste overnight in Ceres. Beautiful. Dit was heerlik en so skoon. Tannie Magriet het so mooi na ons gekyk. So lekker geslaap en gebly. As ons weer daai kant toe gaan, sal dit ons overnight wees in Ceres. Die kothuis het als binne wat jy nodig het. Dis net afpak en rus. Baie dankie, tannie, vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Vrolijk Kothuis
Dankie vir baie mooi resensie Bennita. Was net 'n voorreg en plesier om julle oulike familie te hê by ons.

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en gerieflik gekuier. Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gekuier in 'n netjiese, rustige en veilige omgewing. Die gasvrou het ons op die hande gedra en haar vriendelikheid is prysenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Vrolijk Kothuis
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang en hier te hê.

Hanri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing, quiet time in a beautiful cottage. Beautiful little cottage, well decorated and has everything you need. Close to the shopping area, but still quiet in the neighbourhood. Very friendly and helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vyfster gehalte! Vyfster! Ons vriendelik ontvang, alles netjies en beste gehalte. Elkeen iets spesiaal gegee, drinkgoed genoeg. Dit was uitstaande verbly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Vrolijk Kothuis
Dankie vir jou baie mooi terugvoer. Waardeer dit regtig baie. Was ‘n voorreg om julle as gaste te ontvang. Hoop julle kry weer eendag kans om in ons mooie vallei te kom kuier.

Andrenette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dankie vir die lekker verblyf, en jou gasvryheid. Ons het dit geniet! Is 'n fantastiese gasheer! Daar was goeie kommunikasie van haar kant af en ons is vriendelik ontvang. Die plekkie is baie goed toegerus met die nodige, dit is veilig en daar was selfs 'n verwarmer en elektriese kombers vir die koue winterweer van Ceres. Dit is gerieflik naby aan die winkels. Sal dit beslis aanbeveel vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Neat as a pin and perfect stay. Newly done cottage, everything was spot on. Magriet met us and was very helpful, absolutely nothing to fault, very well equipped. Strongly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie vriendelik ontvang en presies gewys waar alles is en hoe dit werk. Baie netjiese, goed toegeruste en rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Aangename verblyf in moderne kothuis. Die gasvrou ken van bederf: massiewe kaasskons met aankoms en gesonde muffins vir ontbyt. Sy het eetplekke aanbeveel en was ook maklik bereikbaar. Die kothuis is ruim genoeg vir twee vir 'n kort verblyf. Dis lig en modern en uiters netjies. Ceres in die herfs is altyd 'n skouspel van kleur en die berge maak die mooiste agtergrond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Vrolijk Kothuis
Hello Elise Dankie vir jou mooi resensie ten spyte van die gebrek aan televisie die twee dae. Julle was model gaste! Waardeer regtig dat julle so akkommoderend was. Groete Magriet

Yolande H
1 nag
5.0
Des 2024

Lafenis na 'n lang rit, skop jou skoene uit en geniet. Vrolijk Kothuis is stylvol gemeubileer. Magriet het werklik aan alles gedink wat moontlik benodig mag word. Rustige area met goeie sekuriteit, ons gaan beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magriet
Vrolijk Kothuis
Dankie vir jou mooi resensie. Was heerlik om julle gesin hier te hê. Sal só lekker wees om weer eendag te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cbd3824fcd70b0b75af69cd8cf496c0c3366d87f76b03bd4698f51b618f170a25825c677138e50a8a253a1dcec4967eb393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 12 Phillip Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3701398375 19.305882895602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang