Successfully reported
+21

Vrolijk Kothuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vrolijk Kothuis is 'n woonstel in die hartjie van Ceres in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kindergrootte-slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die woonstel beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus.

Gaste kan 'n privaat omheinde binnehof met buitebraaigeriewe en meubels geniet. Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bennita N
Gesin met klein kinders
5.0
Die beste overnight in Ceres. Beautiful. Dit was heerlik en so skoon. Tannie Magriet het so mooi na ons gekyk. So lekker geslaap en gebly. As ons weer...
Sien meer
Okt 2025
Marius P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gerieflik gekuier. Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gekuier in 'n netjiese, rustige en veilige omgewing. Die gasvrou het ons op die ...
Sien meer
Okt 2025
Hanri S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, quiet time in a beautiful cottage. Beautiful little cottage, well decorated and has everything you need. Close to the shoppin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Adelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfster gehalte! Vyfster! Ons vriendelik ontvang, alles netjies en beste gehalte. Elkeen iets spesiaal gegee, drinkgoed genoeg. Dit was uitstaande ver...
Sien meer
Sep 2025
Andrenette S
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir die lekker verblyf, en jou gasvryheid. Ons het dit geniet! Is 'n fantastiese gasheer! Daar was goeie kommunikasie van haar kant af en ons i...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 12 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vrolijk Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cbd3824fcd70b0b75af69cd8cf496c0c3366d87f76b03bd4698f51b618f170a25825c677138e50a8a253a1dcec4967eb393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 12 Phillip Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3701398375 19.305882895602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang