Vrolijk Kothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vrolijk Kothuis is 'n woonstel in sentraal Ceres, Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kindergrootte-slaapbank en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die woonstel beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.
Gaste kan 'n privaat omheinde binnehof met buitebraaigeriewe en meubels geniet. Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Magriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Vrolijk Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang