Vulture Creek
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vulture Creek bied selfsorgverblyf in 'n chalet op 'n kleinhoewe op die oewer van 'n rivier in Skeerpoort, wes van die Hartebeespoortdam. Dit is die ideale naweek-wegbreekplek met uitsigte oor die dam. Kom geniet die Bosveld, omring deur inheemse bome met pragtige uitsigte op die Magaliesberge.
Verblyf beskik oor plattelandse, skoon en unieke selfsorg-chalets, elk met 'n privaat badkamer, 'n leefkamer en kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan die gemeenskaplike plonspoel gebruik. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
DÃt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 286
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
- Gaste dink Vulture Creek het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang