Successfully reported
+61

Vulture Creek

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vulture Creek bied selfsorg-chaletverblyf op 'n klein vakansiehuis met rivierfront in Skeerpoort, wes van die Hartbeespoortdam. Met sy talle oulike toeriste-aantreklikhede is dit 'n ideale naweekwegbreekplek terwyl jy die nabygeleë natuurskoon rondom die dam geniet. Kom ontspan in die geliefde bosveld, omring deur inheemse bome met 'n manjifieke uitsig oor die Magaliesberge.

Verblyf word gebied in rustieke, skoon en unieke selfsorg-chalets wat elk toegerus is met 'n privaat badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis wat toegerus is vir volledige of basiese selfsorg. Braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan 'n duik in die gemeenskaplike plonspoel neem terwyl hulle na die Afrika-sonsondergange kyk. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 286 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Chante M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir 'n naweek weg. Eenheid was netjies en skoon, stoep en braai area is groot genoeg en mens kan lekker daar buite sit en kuier. Herman ...
Sien meer
Okt 2025
Isabelle H
5.0
Goed ingerig, gerieflik en in die natuur. Baie! Herman was besonder gasvry en het ekstra moeite gedoen met spesiale versoeke.
Okt 2025
Jacques B
Saam met vriende
5.0
Goeie ligging, goeie eienaar, lekker kuier. Perfekte ligging naby ons trou venue. Goeie geriewe vir 'n lekker braai saam vriende.
Okt 2025
Regina S
Saam met vriende
5.0
It's a nice quiet place to take your friends or family. The place was nice, we had fun and Herman was a good host. We're definitely goi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Annalize B
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit geniet. Ons het baie lekker oorgeslaap, baie dankie.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 286

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Vulture Creek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot S08, Skeerpoort, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff798a224e632535cc6ab37019b8420b2cd0c4838c654386f59a5d9fd89ad310d6d10dd76bac0baa7acc3092b4ad9c7f416?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 286 5 1 5 Plot S08 Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.774930268069 27.761173751307

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang