Vultures View 6
-
Kapasiteit: 11 persone
6 volwassenes, 5 kinders - Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Vultures View 6 is 'n bekoorlike, gesinsvriendelike selfsorgvakansiehuis, skuil tussen bome en langs 'n versteekte dam in Hartbeespoort geleë. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 5 kinders, wat dit ideaal maak vir gesinne wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en daar is 2 dubbelslaapbanke en 1 enkelslaapbank beskikbaar, geskik vir 5 kinders. Albei badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n binnebraai, 'n pooltafel, veerpyltjies en tafeltennis, alles perfek vir gesinsvermaak. Hierdie huis bied 'n basiese plaasstyl-ervaring met gaswaterverwarmers en 'n sonkrag-aangedrewe boorgatpomp. Neem asseblief kennis dat water tydens kragonderbrekings beïnvloed kan word.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, geleë in die middel van die lodge, langs 'n mini-tennis- en pluimbalbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
2 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Vultures View 6 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 11 persone
6 volwassenes, 5 kinders - Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Service Road, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang