Successfully reported
+21

Wa-Da-Van

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Gus Meyer Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Wa-Da-Van is 'n bekoorlike huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig oor die see en die getypoel in Heroldsbaai bied en word deur trappe bereik. Die huis is 'n ideale opsie vir gesinne en vriende wat vakansieverblyf stapafstand van die strand af soek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n ingeboude braai en gemaklike rusbanke, en lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n braai.

Gratis WiFi, die volle DStv-pakket en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Thomas V
Saam met vriende
5.0
Excellent, highly recommended. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hestie C
Gesin met tieners
5.0
Ligging is uitstekend en die akkommodasie is baie gerieflik en stylvol. Baie welkom gevoel deur die gasvrou en alles in die huis wat mens nodig het.
Okt 2025
Ree-ann M
Saam met lewensmaat
5.0
Exquisite! The view says it all. Watching the sea from dawn to dusk, nature at its best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Werner C
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Uitstekende uitsig; baie skoon en netjies; alles wat geadverteer was, is presies hoe dit is.
Aug 2025
Lynnette B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig oor die see. Die woonstel het 'n pragtige uitsig. Die eenheid is ruim, gerieflik en het alles wat jy nodig het. Dis goed geleë. Daar ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 73 Gus Meyer Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wa-Da-Van het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Gus Meyer Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45df637a31613f1602fa01c915efc1f0e9553da5d5bb718821b35c2f62f42406b30aaf50dad00f20ceed00ddfd5c3f5c090e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 73 Gus Meyer Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054459443079 22.389707565308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang