Successfully reported

Wa-Da-Van

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Thomas V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent, highly recommended. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
You are always welcome. We look forward to seeing you again.

Hestie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ligging is uitstekend en die akkommodasie is baie gerieflik en stylvol. Baie welkom gevoel deur die gasvrou en alles in die huis wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ree-ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Exquisite! The view says it all. Watching the sea from dawn to dusk, nature at its best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
The view is wonderful. Please visit again soon. You are most welcome.

Werner C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Uitstekende uitsig; baie skoon en netjies; alles wat geadverteer was, is presies hoe dit is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom by WaDaVan.

Lynnette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie mooi uitsig oor die see. Die woonstel het 'n pragtige uitsig. Die eenheid is ruim, gerieflik en het alles wat jy nodig het. Dis goed geleë. Daar is goeie WiFi en vol DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die eenheid is baie naby aan die strand en was maklik bekombaar. Die eenheid was baie netjies en het al die nodige fasiliteite gehad wat ons moontlik kon nodig hê. Alles het gewerk en was maklik bereikbaar. Anna, ons gasvrou, het direk nadat die bespreking bevestig was, per WhatsApp met my in verbinding getree en haar kommunikasie was duidelik en verwelkomend. Sy het ons met ope arms ontvang en ons was dadelik tuis. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Relaxing and quiet. It was very relaxing and a great place to stay. I enjoyed the view and the location was great. I would recommend it to others and would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom by ons.

Hansie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

See vakansie, ontspan. Vir seker een van die beste plekke om lekker te rus, ek beveel dit regtig aan, ons kuier was uitstekend. Ek was aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Julle is altyd welkom. Volgende keer sommer vir 'n hele paar dae.

Mandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Besonderse uitsig! Ons het heerlik gebly by Wa-Da-Van! Die uitsig is besonders, met die geraas van golwe 'n konstante bron van ontspanning. Die huis is gemaklik en baie goed toegerus met alles wat nodig was. Anna is warm en verwelkomend, baie goeie kommunikasie vooraf en tydens. Die strand is maklik om by uit te kom, so ook die getypoel. Ja, daar is heelwat trappe in alle rigtings, maar die hele dorp is maar vol trappe of stewige hellings en dit is wat die uitsig so mooi maak. Gaan kuier gerus! Beslis die moeite werd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Wa-Da-Van
Kom kuier gou weer. Mens rus heerlik en word terselfdertyd fiks.

Linda B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Wonderful! Great. Perfect spot. Wonderful host. Nothing to complain about.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Gus Meyer Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45df637a31613f1602fa01c915efc1f0e9553da5d5bb718821b35c2f62f42406b30aaf50dad00f20ceed00ddfd5c3f5c090e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 73 Gus Meyer Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054459443079 22.389707565308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang