Successfully reported
+24

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: End of Von Welligh Street, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waar is Wakkerstroom Akkommodasie is 'n bekoorlike selfsorghuis, geopen in Januarie 2023 in Wakkerstroom. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n privaat badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n eetarea en 'n pragtige uitsig oor die dorp. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n slot vir die hek, geslotekringtelevisie en die erf is omhein.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hannes En Evelyn F
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent peace, tranquility and stunning views and comfort. Superbly comfortable, quiet and beautiful views, most enjoyable sitting ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Kate W
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful location, accommodation was perfect. What a beautiful spot! Lovely fresh mountain air and small town charm catered to visitor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Annerie M
5.0
Die beste blyplek en dorp ooit. Plek was netjies en alles wat jy benodig was toegerus in die huisie. Sal beslis weer besoek. Die uitkyk oor die vallei...
Sien meer
Jan 2025
Pieter G
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf in 'n pragtige dorpie. Dit was 'n heerlike naweek weg gewees. Waar Wakkerstroom is, is 'n baie mooi huisie en baie gerieflik. Ons ...
Sien meer
Nov 2024
Kelly B
Saam met lewensmaat
5.0
A cute, cosy spot with everything you need . We loved our stay here! Our host was very responsive and gave great recommendations - both...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • End of Von Welligh Street, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Waar is Wakkerstroom Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: End of Von Welligh Street, Marthinus Wessel Stroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf92f33091f9703f5195b3e34dba514d230b8df53bf1ab8ec9b044a6bc0e6ecd624a4d1db857391e71cbfd1bfae32eab1dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 End of Von Welligh Street Marthinus Wessel Stroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -27.369347249062 30.14117628336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang