Wald Ecke
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R71, Cooyong Farm, Portion 1, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wald Ecke is 'n bekoorlike selfsorgkothuis omring deur die natuur, tuin, berge en grasvelde in die pragtige dorpie Haenertsburg, Limpopo.
Dié 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 1 tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n tafeltjie met stoele waar gaste hul maaltye geniet.
Die eenheid lei na 'n bekoorlike tuin en buitelug-ontspanningsarea met 'n braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R71, Cooyong Farm, Portion 1, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Wald Ecke het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R71, Cooyong Farm, Portion 1, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang