Successfully reported

WaltzIn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Isabel G
1 nag
5.0
Sep 2025

Netjies, toegerus, veilig. Waltzln is 'n pragtige, gerieflike, goed toegeruste blyplek. Ons sal dit beslis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik en pragtig. Lieflike skoon plek met 'n modern charm. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Alles was perfek, self die weer was heerlik gewees. Ons het heerlik gekuier. Die huis was netjies en skoon. Het alles wat jy nodig het. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Die verblyf was baie lekker en ons het dit geniet. Die plekkie was skoon en baie netjies. Daar is 4 enkelbeddens in die groot vertrek, maar 1 se matras is te groot vir die bed en het heeltemal omgedop as mens op die punt sit. Nie baie veilig vir bejaardes nie. Gelukkig geen beserings nie. Dis 'n skok wanneer mens opstaan en dit gebeur en gevaarlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilda L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oulik, skoon ideaal vir 2 mense. Baie mooi netjies - ideaal vir twee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Was werklik gemaklik. Ruim, netjies en skoon. Sal beslis Waltzin aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het heerlik gebly in die baie mooi en gesofistikeerde huis. Goeie veilige verblyf in Dwarskersbos. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig by die see. Perfek vir 'n Weskus troue of naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie smaakvolle plek! Baie lekker! My gaste het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Moregloed Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8dce6e5bbbe4fb14fede80117eb58b76ef6d20cc42ca26da7bfa7a948943591fab682c472b13a32d43b5843ce67704d27af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 10 Moregloed Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.688740457916 18.238782323943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang